basilie [boodskap #147014] |
Sat, 16 November 2024 09:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
basilie
Afbreking: ba•si•lie
Selfstandige naamwoord: basilie
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Kruid waarvan die blare in die kookkuns gebruik word, Ocimum basilicum.
Gebruik:
• Basilie word veral gebruik om ekstra geur aan tamaties en tamatiegeregte te gee.
Sinoniem:
• basielkruid
• koningskruid
Vertaling:
Engels: basil
Nederlands: basilie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|