mossienes [boodskap #147002] |
Fri, 15 November 2024 18:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mossienes
Afbreking: mos•sie•nes
Samestelling: mossie + nes
Selfstandige naamwoord: mossienes
Meervoud: mossieneste
Verkleinwoord: mossienessie
Meervoud van verkleining: mossienessies
Betekenis:
• Die nes van 'n mossie.
• 'n Kassie in die paneel van 'n motor vir los items.
Gebruik:
• Die mossienes het uit die boom geval.
• Die kar het 'n lekker groot mossienes.
Sinoniem:
• paneelkassie
• paneelkissie
• vroeteldoos
Hiperoniem:
• voëlnes
Vertaling:
Engels: sparrow nest; cubby hole, glove box
Nederlands: mussennest; handschoenenkastje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|