Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vroeg-vroeg
vroeg-vroeg [boodskap #146994] Thu, 14 November 2024 09:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vroeg-vroeg
Afbreking: vroeg•vroeg
Samestelling: vroeg + vroeg


Bywoord: vroeg-vroeg

Betekenis:
• Baie vroeg.

Gebruik:
• Hy is soggens al vroeg-vroeg uit die vere.

Wisselvorm:
• vroe-vroe (digterlik)

Vertaling:
Engels: very early
Nederlands: erg vroeg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tandeloos
Volgende onderwerp: verhandeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:30:39 UTC 2024