Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » invoerbelasting
invoerbelasting [boodskap #146981] Wed, 13 November 2024 10:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20822
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
invoerbelasting
Afbreking: in•voer•be•las•ting
Samestelling: invoer + belasting


Selfstandige naamwoord: invoerbelasting
Meervoud: invoerbelastings

Betekenis:
• Die belasting wat betaal moet word wanneer goedere vanuit die buiteland af ingevoer word.

Gebruik:
• In Suid-Afrika is klere bo R500 wat ingevoer word onderhewig aan invoerbelasting van 45%.

Sinoniem:
• invoerheffing
• invoerreg

Antoniem:
• uitvoerbelasting

Vertaling:
Engels: import tax, import duties
Nederlands: invoerbelasting, importbelasting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitvoerbelasting
Volgende onderwerp: uitvoerpermit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 03 17:31:22 UTC 2024