matriekleerder [boodskap #146977] |
Wed, 13 November 2024 07:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
matriekleerder
Afbreking: ma•triek•leer•der
Samestelling: matriek + leerder
Selfstandige naamwoord: matriekleerder
Meervoud: matriekleerders
Verkleinwoord: matriekleerdertjie
Meervoud van verkleining: matriekleerdertjies
Betekenis:
• 'n Leerder in matriek (graad 12), die laaste skooljaar.
Gebruik:
• Sterkte aan die matriekleerders wat die week met die rekordeksamen begin.
Sinoniem:
• matriekleerling
• matrikulant
Vertaling:
Engels: matriculant
Nederlands: leerling in het laatste schooljaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|