Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pagter
pagter [boodskap #146975] Tue, 12 November 2024 13:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20822
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
pagter
Afbreking: pag•ter
Samestelling: pag + -ter


Selfstandige naamwoord: pagter
Meervoud: pagters
Verkleinwoord: pagtertjie
Meervoud van verkleining: pagtertjies

Betekenis:
• Iemand wat iets pag (grond of ander onroerende eiendom huur).

Gebruik:
• Die pagter van die pagperseel kon later nie meer die paggeld bybring nie.

Sinoniem:
• huurder

Antoniem:
• pagteres (vroulik)
• verpagter (die uithuurder)

Hiponiem:
• erfpagter
• onderpagter

Vertaling:
Engels: leaseholder, lessee, tenant
Nederlands: pachter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verwissel
Volgende onderwerp: matriekleerder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 03 17:20:37 UTC 2024