Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verwissel
verwissel [boodskap #146974] Tue, 12 November 2024 12:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verwissel
Afbreking: ver•wis•sel
Samestelling: ver- + wissel


Werkwoord: verwissel
Verlede tyd: het verwissel

Betekenis:
• Om met iets anders te vervang.

Gebruik:
• Die insek verwissel van gedaante.
• Hy het van werk verwissel.

Spreekwoord:
• Die tydelike met die ewige verwissel. [Sterf.]

Sinoniem:
• afwissel
• omruil
• omskakel
• uitruil

Afgelei:
• verwisselbaar
• verwisseling

Vertaling:
Engels: to interchange, exchange, switch, replace
Nederlands: verwisselen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afwissel
Volgende onderwerp: pagter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 08:04:48 UTC 2025