Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afwissel
afwissel [boodskap #146973] Tue, 12 November 2024 12:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
afwissel
Afbreking: af•wis•sel
Samestelling: af + wissel


Werkwoord: wissel af, afwissel
Verlede tyd: het afgewissel

Betekenis:
• Om iets om die beurt met iets anders te vervang.

Gebruik:
Wissel die oefeninge af, sodat jy elke week een stel van elk doen.
• Die speletjies is met opvoedkundige programme afgewissel.

Sinoniem:
• alterneer
• varieer
• verwissel

Afgelei:
• afwisselend
• afwisseling

Vertaling:
Engels: to alternate, vary, change
Nederlands: afwissel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: breinsel
Volgende onderwerp: verwissel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:23:21 UTC 2024