Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » breinsel
breinsel [boodskap #146972] Tue, 12 November 2024 11:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
breinsel
Afbreking: brein•sel
Samestelling: brein + sel


Selfstandige naamwoord: breinsel
Meervoud: breinselle
Verkleinwoord: breinselletjie
Meervoud van verkleining: breinselletjie

Betekenis:
• Een van die selle van die brein.
• (figuurlik) Intelligensie.

Gebruik:
• Elke breinsel is met tot 25 000 ander breinselle verbind.
• Daar is ook nie veel breinselle tussen die klomp nie.

Sinoniem:
• neuron

Vertaling:
Engels: brain cell
Nederlands: hersencel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbouer
Volgende onderwerp: afwissel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 07:53:10 UTC 2025