inmakery [boodskap #146966] |
Tue, 12 November 2024 07:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inmakery
Afbreking: in•ma•ke•ry
Samestelling: inmaak + -ery
Selfstandige naamwoord: inmakery
Meervoud: inmakerye
Betekenis:
• Die grootskaalse inmaak van kos, of 'n fabriek wat voedsel inmaak.
Gebruik:
• 'n Inmakery is op die vrugteplaas aangelê om die oortollige perskes te blik en te bottel.
Vertaling:
Engels: canning, preserving; canning factory
Nederlands: inmakerij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|