Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » breinspoel
breinspoel [boodskap #146965] Di, 12 November 2024 06:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
breinspoel
Afbreking: brein•spoel
Samestelling: brein + spoel


Werkwoord: breinspoel
Verlede tyd: het gebreinspoel

Betekenis:
• Om iemand se sienings en opvattinge te verander (o.a. deur herhaling, marteling of mense deurmekaar te maak).

Gebruik:
• Ons word van kleins af gebreinspoel om ons plek te ken en maar gedienstig en onderdanig te wees.

Sinoniem:
• indoktrineer
• kondisioneer

Afgelei:
• breinspoeling

Vertaling:
Engels: to brainwash
Nederlands: breinspoel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vertroulikheidsooreenkoms
Volgende onderwerp: inmakery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 21 15:54:59 MGT 2024