vertroulikheidsooreenkoms [boodskap #146964] |
Tue, 12 November 2024 06:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vertroulikheidsooreenkoms
Afbreking: ver•trou•lik•heids•oor•een•koms
Samestelling: vertroulikheid + -s- + ooreenkoms
Selfstandige naamwoord: vertroulikheidsooreenkoms
Meervoud: vertroulikheidsooreenkomste
Betekenis:
• 'n Kontrak wat van die ondertekende partye vereis om sekere inligting vertroulik te hou.
Gebruik:
• As gevolg van die sensitiewe aard van die materiaal is werknemers gevra om 'n vertroulikheidsooreenkoms te onderteken.
Sinoniem:
• geheimhoudingskontrak
• geheimhoudingsooreenkoms
• nie-openbaarmakingsooreenkoms
Vertaling:
Engels: NDA, non-disclosure agreement
Nederlands: geheimhoudingsverklaring, geheimhoudingsovereenkomst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|