Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bokaak
bokaak [boodskap #146960] Ma, 11 November 2024 12:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bokaak
Afbreking: bo•kaak
Samestelling: bo + kaak


Selfstandige naamwoord: bokaak
Meervoud: bokake

Betekenis:
• Die deel van die skedel wat die mond se verhemelte en die neusholte vorm, en waaraan die boonste tande sit.

Gebruik:
• Die bokaak begin al op 12 weke in die baarmoeder vorm.

Sinoniem:
• maksilla

Antoniem:
• mandibula
• mandibel
• onderkaak

Vertaling:
Engels: upper jaw, maxilla
Nederlands: bovenkaak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onderbeen
Volgende onderwerp: bedmaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 21 12:22:59 MGT 2024