onderbeen [boodskap #146959] |
Mon, 11 November 2024 12:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onderbeen
Afbreking: on•dervbeen
Samestelling: onder + been
Selfstandige naamwoord: onderbeen
Meervoud: onderbene
Verkleinwoord: onderbeentjie
Meervoud van verkleining: onderbeentjies
Betekenis:
• Die onderste helfte van die been, tussen die knie en die voet.
Gebruik:
• Die onderbeen bestaan uit die skeenbeen (tibia) en die speekbeen (fibula).
• Sy het pragtige onderbene.
Antoniem:
• bobeen
Hiponiem:
• linkeronderbeen
• regteronderbeen
Vertaling:
Engels: lower leg
Nederlands: onderbeen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|