presidentskap [boodskap #146958] |
So, 10 November 2024 20:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20770 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
presidentskap
Afbreking: pre•si•dent•skap
Samestelling: president + -skap
Selfstandige naamwoord: presidentskap
Meervoud: presidentskappe
Betekenis:
• Die ampstermyn van 'n staatshoof.
Gebruik:
• Gerald Ford, die 38ste president van die VSA, het twee moordaanslae tydens sy presidentskap oorleef.
Sinoniem:
• presidensie
Afgelei:
• vise-presidentskap
Vertaling:
Engels: presidency
Nederlands: presidentschap
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|