Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » likiditeit
likiditeit [boodskap #146957] Sun, 10 November 2024 19:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
likiditeit
Afbreking: li•ki•di•teit


Selfstandige naamwoord: likiditeit
Meervoud: likiditeite

Betekenis:
• Die vermoë om bates in kontant om te sit om onmiddellike bedryfskostes te dek.

Gebruik:
• Bates met hoë likiditeit is maklik verhandelbaar en kan vinnig in kontant omgeskakel word.

Wisselvorm:
• likwiditeit

Antoniem:
• illikiditeit

Vertaling:
Engels: liquidity
Nederlands: liquiditeit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onafhanklikwording
Volgende onderwerp: presidentskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:22:35 UTC 2024