onafhanklikwording [boodskap #146956] |
Sun, 10 November 2024 19:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onafhanklikwording
Afbreking: on•af•han•klik•wor•ding
Samestelling: onafhanklik + wording
Selfstandige naamwoord: onafhanklikwording
Meervoud: onafhanklikwordings
Betekenis:
• Die proses om onafhanklik te word.
Gebruik:
• Ná Soedan se onafhanklikwording in 1955 het verskeie staatsgrepe gevolg.
Vertaling:
Engels: independence, becoming independent
Nederlands: onafhankelijkheid, onafhankelijk worden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|