Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stroomdiens
stroomdiens [boodskap #146949] So, 10 November 2024 07:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stroomdiens
Afbreking: stroom•diens
Samestelling: stroom + diens


Selfstandige naamwoord: stroomdiens
Meervoud: stroomdienste

Betekenis:
• 'n Aanlyn platform wat gebruikers toelaat om intyds flieks te kyk en musiek te luister sonder om lêers af te laai. Netflix, Youtube en Showmax is voorbeelde hiervan.

Gebruik:
• Die liedjie is op al die gewilde stroomdienste beskikbaar.

Wisselvorm:
• stromingsdiens

Vertaling:
Engels: streaming service
Nederlands: streamingdienst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gloeiend
Volgende onderwerp: intyds
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 08:03:22 MGT 2024