| veranda [boodskap #146940] |
Vr., 08 November 2024 18:06 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24158 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Veranda.
veranda
Afbreking: ve•ran•da
Selfstandige naamwoord: veranda
Meervoud: verandas
Verkleinwoord: verandatjie
Meervoud van verkleining: verandatjies
Betekenis:
• 'n Lang stoep met 'n dak wat voor of langs die kant van 'n huis gebou is en met pilare gesteun word.
Gebruik:
• Die oumense sit op die veranda en die kinders speel op die gras.
Sinoniem:
• stoep
Afgelei:
• glasvaranda
Vertaling:
Engels: veranda, side stoep
Nederlands: veranda
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|