kontraktueel [boodskap #146936] |
Fri, 08 November 2024 15:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kontraktueel
Afbreking: kon•trak•tu•eel
Samestelling: kontrak + -tueel
Byvoeglike naamwoord: kontraktueel
Attributief: kontraktuele
Betekenis:
• Op grond van, of volgens 'n kontrak (ooreenkoms).
Gebruik:
• Hoe kan die departement kontrakteurs aanstel wat nie hulle kontraktuele verpligtinge kan nakom nie?
Sinoniem:
• afdwingbaar
• wetlik
• wetmatig
Vertaling:
Engels: contractual
Nederlands: contractueel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|