Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » elektrisiteitstoevoer
elektrisiteitstoevoer [boodskap #146934] Fri, 08 November 2024 14:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
elektrisiteitstoevoer
Afbreking: e•lek•tri•si•teits•toe•voer
Samestelling: elektrisiteit + -s- + toevoer


Selfstandige naamwoord: elektrisiteitstoevoer
Meervoud: elektrisiteitstoevoere

Betekenis:
• Die voorsiening van elektrisiteit.

Gebruik:
• Die elektrisiteitstoevoer na die aanleg is afgesny nadat die munisipaliteit versuim het om sy agterstallige rekening te betaal.

Sinoniem:
• elektrisiteitsvoorsiening
• kragtoevoer
• kragvoorsiening
• stroomlewering

Vertaling:
Engels: electricity supply
Nederlands: stroomtoevoer, stroomvoorziening

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pompstasie
Volgende onderwerp: voedingswaarde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:07:14 UTC 2024