Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pompstasie
pompstasie [boodskap #146933] Vr., 08 November 2024 13:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24357
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pompstasie
Afbreking: pomp•sta•sie
Samestelling: pomp + stasie


Selfstandige naamwoord: pompstasie
Meervoud: pompstasies

Betekenis:
• 'n Installasie wat 'n vloeistof êrens heen pomp.

Gebruik:
• Die rioolplaas se pompstasie is buite werking en die gemors loop in die rivier in.

Vertaling:
Engels: pumping-station
Nederlands: pompstation

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongehinderd
Volgende onderwerp: elektrisiteitstoevoer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jan. 28 18:32:23 UTC 2026