opvolginspeksie [boodskap #146931] |
Fri, 08 November 2024 12:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opvolginspeksie
Afbreking: op•volg•in•spek•sie
Samestelling: opvolg + inspeksie
Selfstandige naamwoord: opvolginspeksie
Meervoud: opvolginspeksies
Betekenis:
• 'n Inspeksie om vas te stel of sake sedert 'n vorige inspeksie verbeter het.
Gebruik:
• Die inspekteur voer 'n opvolginspeksie uit om seker te maak dat sy bevindinge ten volle geïmplementeer is.
Vertaling:
Engels: follow-up inspection
Nederlands: opvolginspeksie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|