tydsbestek [boodskap #146927] |
Thu, 07 November 2024 09:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tydsbestek
Afbreking: tyds•be•stek
Samestelling: tyd + -s- + bestek
Selfstandige naamwoord: tydsbestek
Meervoud: tydsbestekke
Betekenis:
• 'n Bepaalde bestek (verloop) van tyd.
Gebruik:
• Die gebou is in 'n tydsbestek van 3 maande voltooi.
Sinoniem:
• tydsduur
• termyn
• tydperk
• tydspan
• tydsverloop
Vertaling:
Engels: time span
Nederlands: tijdsbestek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|