Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontkoppel
ontkoppel [boodskap #146925] Thu, 07 November 2024 07:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontkoppel
Afbreking: ont•kop•pel
Samestelling: ont- + koppel


Werkwoord: ontkoppel
Verlede tyd: het ontkoppel

Betekenis:
• Om 'n koppeling (verbinding) te verbreek.

Gebruik:
• Die sleepwa word van die motor ontkoppel.

Sinoniem:
• afhaak
• afkoppel
• diskonnekteer
• losbreek
• loskoppel
• losmaak
• uitskakel

Antoniem:
• koppel

Afgelei:
• ontkoppelaar
• ontkoppelbaar
• ontkoppeling

Vertaling:
Engels: to uncouple, unlink, detach, disengage, disconnect
Nederlands: ontkoppelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: noodgeval
Volgende onderwerp: opjaag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:51:45 UTC 2024