Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noodnommer
noodnommer [boodskap #146923] Thu, 07 November 2024 06:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
noodnommer
Afbreking: nood•nom•mer
Samestelling: nood + nommer


Selfstandige naamwoord: noodnommer
Meervoud: noodnommers

Betekenis:
• 'n Telefoonnommer wat in 'n noodgeval gebel kan word om hulp te ontbied.

Gebruik:
• Hou altyd die polisie, brandweer, ambulans en jou dokter se noodnommers byderhand.

Vertaling:
Engels: emergency number
Nederlands: noodnummer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grenspos
Volgende onderwerp: noodgeval
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:36:54 UTC 2024