uiteen [boodskap #146921] |
Thu, 07 November 2024 06:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uiteen
Afbreking: uit•een
Samestelling: uit + een
Bywoord: uiteen
Betekenis:
• Weg van mekaar af.
Gebruik:
• Die polisie het die skare uiteen gejaag.
Sinoniem:
• apart
• los
• uitmekaar
• vanmekaar
Afgelei:
• uiteenbars
• uiteenbuig
• uiteendryf
• uiteengaan
• uiteenhaal
• uiteenhou
• uiteenja
• uiteenjaag
• uiteenloop
• uiteenruk
• uiteensit
• uiteenskeur
• uiteenslaan
• uiteenspat
• uiteenstuif
• uiteenval
• uiteenvlieg
• uiteenvloei
• uiteenwyk
Vertaling:
Engels: apart
Nederlands: uiteen
Nota:
• "Uiteen" is altyd die bywoordelike deel van 'n skeibare werkwoord.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|