handwoordeboek [boodskap #146916] |
Wed, 06 November 2024 18:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
handwoordeboek
Afbreking: hand•woor•de•boek
Samestelling: hand + woordeboek
Selfstandige naamwoord: handwoordeboek
Meervoud: handwoordeboeke
Betekenis:
• 'n Beknopte woordeboek wat in die hand gehou kan word, gewoonlik groter as 'n sakwoordeboek.
Gebruik:
• Die HAT is 'n handwoordeboek.
Vertaling:
Engels: compact dictionary
Nederlands: handwoordenboek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|