Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » raps
raps [boodskap #146915] Wed, 06 November 2024 18:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
raps
Afbreking: raps


Werkwoord: raps
Verlede tyd: het geraps

Betekenis:
• Om 'n ligte hou te gee; liggies piets.

Gebruik:
• Die juffrou raps die stout kind.

Sinoniem:
• pakgee
• piets
• slaan
• tik
• wiks

Vertaling:
Engels: to spank, lash, wip, strike
Nederlands: tikken


Selfstandige naamwoord: raps
Meervoud: rapse
Verkleinwoord: rapsie
Meervoud van verkleining: rapsies

Betekenis:
• 'n Ligte hou.
• 'n Klein hoeveelheid.

Gebruik:
• Hy gee haar 'n raps op die boud.
• Skuif die tafel 'n rapsie nader.

Afgelei:
• rapsskoot

Vertaling:
Engels: blow, hit, strike; flick, wee bit
Nederlands: klap, tik; tikje, klein beetje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kokend
Volgende onderwerp: handwoordeboek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:18:42 UTC 2024