Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kokend
kokend [boodskap #146914] Wed, 06 November 2024 16:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kokend
Afbreking: ko•kend
Samestelling: kook + -end


Byvoeglike naamwoord: kokend
Attributief: kokende

Betekenis:
• Wat kook van die hitte.
• (figuurlik) Wat woedend is.

Gebruik:
• Hy het kokende tee op sy skoot gemors.
• Die rooikop kan kokend kwaad word.

Sinoniem:
• bloedwarm
• vuurwarm
• briesend
• siedend
• woedend

Vertaling:
Engels: boiling; furious, wild
Nederlands: kokend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van kook.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blikkeel
Volgende onderwerp: raps
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 04:58:40 UTC 2024