optogganger [boodskap #146908] |
Tue, 05 November 2024 12:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
optogganger
Afbreking: op•tog•gan•ger
Samestelling: optog + ganger
Selfstandige naamwoord: optogganger
Meervoud: optoggangers
Betekenis:
• Iemand wat aan 'n optog deelneem.
Gebruik:
• Duisende optoggangers het bymekaargekom om hulle misnoeë met die konsepwet te kenne te gee.
Vertaling:
Engels: marcher, processionist
Nederlands: marcheerder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|