Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorhaastig
oorhaastig [boodskap #146906] Tue, 05 November 2024 11:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorhaastig
Afbreking: oor•haas•tig
Samestelling: oor + haastig


Byvoeglike naamwoord: oorhaastig
Attributief: oorhaastige

Betekenis:
• Heeltemal te haastig (sonder om eers goed na te dink).

Gebruik:
• Vat jou tyd en moenie oorhaastig besluit nie.

Sinoniem:
• haastig
• halsoorkop
• impulsief
• onbedagsaam
• onbesonne
• ondeurdag
• onverskillig
• roekeloos

Antoniem:
• tydsaam

Afgelei:
• oorhaastigheid

Vertaling:
Engels: hurried, rash
Nederlands: overhaastig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: protesoptog
Volgende onderwerp: beredder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:45:00 UTC 2024