Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » protesoptog
protesoptog [boodskap #146905] Tue, 05 November 2024 11:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
protesoptog
Afbreking: pro•tes•op•tog
Samestelling: protes + optog


Selfstandige naamwoord: protesoptog
Meervoud: protesoptogte
Verkleinwoord: protesoptoggie
Meervoud van verkleining: protesoptoggies

Betekenis:
• 'n Optog om protes teen iets aan te teken.

Gebruik:
• Ontevrede inwoners het in 'n protesoptog na die stadsaal opgeruk om 'n memorandum van eise aan die burgemeester te oorhandig.

Vertaling:
Engels: protest march
Nederlands: protestmars

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inglip
Volgende onderwerp: oorhaastig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:19:14 UTC 2024