Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » staatseiendom
staatseiendom [boodskap #146902] Tue, 05 November 2024 08:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
staatseiendom
Afbreking: staats•ei•en•dom
Samestelling: staat + -s- + eiendom


Selfstandige naamwoord: staatseiendom
Meervoud: staatseiendomme

Betekenis:
• Iets wat aan die staat behoort. Dit waarvan die owerheid eienaarskap het.

Gebruik:
• Die dief is met gesteelde staatseiendom betrap.

Sinoniem:
• staatsbesit

Vertaling:
Engels: government property
Nederlands: staatseigendom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: betaam
Volgende onderwerp: afteken
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:49:17 UTC 2024