Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » betaam
betaam [boodskap #146901] Tue, 05 November 2024 08:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
betaam
Afbreking: be•taam
Samestelling: be- + taam


Werkwoord: betaam
Verlede tyd: het betaam

Betekenis:
• Om ordentlik, behoorlik en gepas te wees.

Gebruik:
• As die staat besluit, en ouers mag nie, maak dit die kinders gesiglose staatseiendom, soos dit 'n goeie kommunistiese stelsel betaam.

Sinoniem:
• deug
• hoort
• pas

Afgelei:
• betaamlik

Vertaling:
Engels: to behove, suit, be proper
Nederlands: betamen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voetsoolvlak
Volgende onderwerp: staatseiendom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 04:55:09 UTC 2024