voetsoolvlak [boodskap #146900] |
Tue, 05 November 2024 07:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voetsoolvlak
Afbreking: voet•sool•vlak
Samestelling: voetsool + vlak
Selfstandige naamwoord: voetsoolvlak
Meervoud: –
Betekenis:
• Die vlak van gewone mense (en nie hoog op in die burokrasie waar besluite geneem word nie).
Gebruik:
• Die regering gee duidelik nie om oor wat die mense op voetsoolvlak dink nie.
Sinoniem:
• grondvlak
Vertaling:
Engels: grass-roots level
Nederlands: basisniveau, niveau van de burgers
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|