onbestendig [boodskap #146899] |
Mon, 04 November 2024 19:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onbestendig
Afbreking: on•be•sten•dig
Samestelling: on- + bestendig
Byvoeglike naamwoord: onbestendig
Vergrotende trap: onbestendiger
Oortreffende trap: onbestendigste
Attributief: onbestendige
Betekenis:
• Wat nie bestendig is nie; al te maklik verander.
Gebruik:
• Die internasionale markte is onbestendig.
Sinoniem:
• onbetroubaar
• onstandvastig
• onvoorspelbaar
• veranderlik
• wankelend
• wisselvallig
Antoniem:
• bestendig
Afgelei:
• onbestendigheid
Vertaling:
Engels: inconstant, unstable, volatile
Nederlands: onbestendig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|