Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » myndorp
myndorp [boodskap #146894] Mon, 04 November 2024 13:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
myndorp
Afbreking: myn•dorp
Samestelling: myn + dorp


Selfstandige naamwoord: myndorp
Meervoud: myndorpe
Verkleinwoord: myndorpie
Meervoud van verkleining: myndorpies

Betekenis:
• 'n Dorp waar mynbou die vernaamste aktiwiteit is.

Gebruik:
• Brakpan is 'n groot myndorp in Gauteng met goud- en uraanmyne.

Hiponiem:
• goudmyndorp

Vertaling:
Engels: mining town
Nederlands: mijnstad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: so-so
Volgende onderwerp: skakering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 04:52:37 UTC 2024