Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » so-so
so-so [boodskap #146893] Ma, 04 November 2024 08:50
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
so-so
Afbreking: so•so
Samestelling: so + so


Bywoord: so-so

Betekenis:
• Nie besonder goed of besonder sleg nie.

Gebruik:
• Dit gaan so-so.
• Die kwaliteit is maar so-so.

Sinoniem:
• middelmatig
• redelik
• sommerso

Vertaling:
Engels: so-so, tolerable, passable, indifferent
Nederlands: zozo

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wapenboikot
Volgende onderwerp: myndorp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 09:48:15 MGT 2024