Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wapenboikot
wapenboikot [boodskap #146892] Mon, 04 November 2024 08:42
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20822
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wapenboikot
Afbreking: wa•pen•boi•kot
Samestelling: wapen + boikot


Selfstandige naamwoord: wapenboikot
Meervoud: wapenboikotte

Betekenis:
• 'n Boikot teen die lewering van wapens.

Gebruik:
• Voor 1994, toe die wapenboikot van krag was, is Suid-Afrika gedwing om sy eie wapens te ontwikkel en te vervaardig.

Vertaling:
Engels: arms boycott
Nederlands: wapenboycot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toi-toi
Volgende onderwerp: so-so
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 03 18:17:46 UTC 2024