toi-toi [boodskap #146891] |
Ma, 04 November 2024 08:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20770 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toi-toi
Afbreking: toi•toi
Werkwoord: toi-toi
Verlede tyd: het getoi-toi
Betekenis:
• 'n Militante dans waar die voete hoog opgelig en neergestamp word, veral tydens protesaksies om die skare op te sweep.
Gebruik:
• Die betogers toi-toi in die strate.
Sinoniem:
• vakbondvastrap
Vertaling:
Engels: to toyi-toyi
Nederlands: dansen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|