uniekheid [boodskap #146889] |
Ma, 04 November 2024 06:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20770 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uniekheid
Afbreking: u•niek•heid
Samestelling: uniek + -heid
Selfstandige naamwoord: uniekheid
Meervoud: uniekhede
Betekenis:
• Die toestand of mate van uniek (die enigste van sy soort) wees.
Gebruik:
• Die uniekheid van 'n muntstuk speel 'n groot rol in die prysbepaling daarvan.
• Wees verdraagsaam en aanvaar mekaar se uniekhede.
Sinoniem:
• eenduidigheid
• eksotisme
Vertaling:
Engels: uniqueness
Nederlands: uniekheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|