Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naambord
naambord [boodskap #146888] Mon, 04 November 2024 06:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21160
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
naambord
Afbreking: naam•bord
Samestelling: naam + bord


Selfstandige naamwoord: naambord
Meervoud: naamborde
Verkleinwoord: naambordjie
Meervoud van verkleining: naambordjies

Betekenis:
• 'n Bord wat 'n plek se naam aandui.

Gebruik:
• Die naambord by die ingang van die drop lees "Ontspan, dis Van Zylsrus".

Sinoniem:
• naamplaat

Hiponiem:
• straatnaambord

Vertaling:
Engels: name-plate, door-plate
Nederlands: naambord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongeslyp
Volgende onderwerp: uniekheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Feb 02 11:00:43 UTC 2025