Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongeslyp
ongeslyp [boodskap #146887] Sun, 03 November 2024 19:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20822
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongeslyp
Afbreking: on•ge•slyp
Samestelling: on- + geslyp


Byvoeglike naamwoord: ongeslyp
Attributief: ongeslype

Betekenis:
• Wat nie geslyp is nie.
• (figuurlik) Wat onbeskaafd en onopgevoed is.

Gebruik:
• Die polisie het op ongeslypte diamante ter waarde van R32 miljoen beslag gelê.
• Sy is fyn en fraai, maar hy is grof en ongeslyp.

Sinoniem:
• onafgewerk
• onbewerk
• rof
• ru

Vertaling:
Engels: uncut, unpolished; blunt, uncivil
Nederlands: ongepolijst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: alleenheerskappy
Volgende onderwerp: naambord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 03 18:21:05 UTC 2024