Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » alleenheerskappy
alleenheerskappy [boodskap #146886] Sun, 03 November 2024 18:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
alleenheerskappy
Afbreking: al•leen•heer•skap•py
Samestelling: alleen + heerskappy


Selfstandige naamwoord: alleenheerskappy
Meervoud: alleenheerskappye

Betekenis:
• Die volstrekte heerskappy van een persoon of party.

Gebruik:
• Marcus Antonius en Cleopatra is in 31 v.C. verslaan, wat die alleenheerskappy van Octavianus inlei.

Sinoniem:
• absolutisme
• monargie
• outokrasie
• pantokrasie

Verwant:
• alleenheerser

Vertaling:
Engels: sole rule, absolute power, autocracy, monopoly
Nederlands: alleenheerschappij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toegangsroete
Volgende onderwerp: ongeslyp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 07:54:05 UTC 2025