bendeverwant [boodskap #146884] |
Sun, 03 November 2024 18:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bendeverwant
Afbreking: ben•de•ver•want
Samestelling: bende + verwant
Byvoeglike naamwoord: bendeverwant
Attributief: bendeverwante
Betekenis:
• Wat met 'n bende te make het.
Gebruik:
• Die polisie ondersoek 'n beweerde bendeverwante skietvoorval.
Vertaling:
Engels: gang-related
Nederlands: bende gerelateerd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|