skietinsident [boodskap #146883] |
Sun, 03 November 2024 18:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skietinsident
Afbreking: skiet•in•si•dent
Samestelling: skiet + insident
Selfstandige naamwoord: skietinsident
Meervoud: skietinsidente
Betekenis:
• 'n Voorval waartydens daar met 'n vuurwapen geskiet is.
Gebruik:
• Nóg 'n skietinsident het die lewens van vyf familielede geëis.
Sinoniem:
• skietvoorval
Vertaling:
Engels: shooting incident, firing incident
Nederlands: schietincident
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|