voorbereidingskamp [boodskap #146879] |
Sun, 03 November 2024 09:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voorbereidingskamp
Afbreking: voor•be•rei•dings•kamp
Samestelling: voorbereiding + -s- + kamp
Selfstandige naamwoord: voorbereidingskamp
Meervoud: voorbereidingskampe
Betekenis:
• 'n Kamp waarop daar vir iets voorberei word.
Gebruik:
• Die Bokke se voorbereidingskamp vir die Rugbykampioenskap sal tussen 12 en 30 Junie plaasvind.
Vertaling:
Engels: preparation camp
Nederlands: voorbereidingskamp, prepkamp
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|