oorgenoeg [boodskap #146877] |
Sun, 03 November 2024 08:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20864 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorgenoeg
Afbreking: oor•ge•noeg
Samestelling: oor + genoeg
Voornaamwoord: oorgenoeg
Betekenis:
• Meer as genoeg.
Gebruik:
• Ons het oorgenoeg kos vir die naweek.
Sinoniem:
• ruim
• oordadig
• oortollig
• oorvloedig
• voldoende
• volop
Vertaling:
Engels: abundant, ample, more than enough
Nederlands: meer dan genoeg, ruim voldoende
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|