afskyt [boodskap #146876] |
Sun, 03 November 2024 07:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20863 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afskyt
Afbreking: af•skyt
Samestelling: af + skyt
Werkwoord: skyt af, afskyt
Verlede tyd: het afgeskyt
Betekenis:
• (informeel, kru) Om baie swaar te kry; moeilike omstandighede deurmaak; klippe kou.
Gebruik:
• Dit vraestel was baie moeilik. Ons het afgeskyt!
Sinoniem:
• afdinges
• aftjop
Vertaling:
Engels: to suffer
Nederlands: lijden
Nota:
• Moenie "afskyt" met "afskeid" verwar nie!
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|